top of page
Search


PADKAFEE
Die lente is hier! Tyd vir nuwe beginne... Vrydag 4 September 2020 hou ons Padkafee ons het 'n nuwe 'wood fired' pizzaoond wat dinge net...
Henning
Aug 27, 20201 min read
Â
Â
Â


Tafelkerk Nagmaal
Op 9 April 19:00 hou ons Tafelkerk nagmaal.
Henning
Apr 8, 20201 min read
Â
Â
Â


KINKELKERSFEES
24 November 2019 09:00 & 18:00 NG Randfontein-Noord Woord, Vers & Melodie
Henning
Nov 14, 20191 min read
Â
Â
Â


Familiefees!!
Sondag 15 September 2019 hou ons, ons jaarlikse familiefees, hou solank die datum oop. Ons sien daarna uit om saam te eet en te kuier!!
admin16546
Aug 14, 20191 min read
Â
Â
Â


Ons gaan kamp!!!
Ja, die hele wêreld word stil en luister in die donkeruur na die nag geluide... op Bad-se-loop kampterrein!! Ons nooi ons jeug Graad 6-12...
Henning
Aug 7, 20191 min read
Â
Â
Â


Henning
Jan 24, 20190 min read
Â
Â
Â


nuwe jeug-logo
Die jeug van Randfontein-Noord het hierdie jaar begin met 'n nuwe logo. Hulle vra: "Kom jy saam..."
Henning
Jan 22, 20191 min read
Â
Â
Â


Oom Karoolus en Lente kom kuier
Sondag 13 Januarie 2019 is ons eerste gesinsdiens vir die jaar. Oom Karoolus en Lente kom vir ons kuier en ons sien vreeslik baie daarna...
Henning
Jan 3, 20191 min read
Â
Â
Â


Gesinsdiens, poppespel 14 oktober 2018 (9:00)
Sondag 14 Oktober 2018 is weer gesinsdiens by Randfontein-Noord gemeente. Ons kuier saam met Swannie van Petrus productions....
Henning
Oct 8, 20181 min read
Â
Â
Â


Tien10 Dankoffer
Ons het verlede jaar begin met die Tien10 Dankoffer waar ons lidmate uitgedaag het om vir Oktober (die Tiende maand) ‘n volle tiende van...
Henning
Oct 8, 20182 min read
Â
Â
Â


Hantering van Rekenaar/ dataskerm tydens eredienste
Die Diensraad vir Erediens wil graag nuwe persone oplei wat bereid is om een maal per maand tydens 'n oggend- of aanddiens die rekenaar...
Henning
Oct 8, 20181 min read
Â
Â
Â
bottom of page

