top of page
Search

Oom Karoolus en Lente kom kuier

  • Writer: Henning
    Henning
  • Jan 3, 2019
  • 1 min read

Sondag 13 Januarie 2019 is ons eerste gesinsdiens vir die jaar. Oom Karoolus en Lente kom vir ons kuier en ons sien vreeslik baie daarna uit! Kom deel in die vreugde van oud en jonk wat saam geniet om van die Here op verskillende wyses te hoor.


 
 
 

Comments


©2018 by NG Randfontein-Noord.

bottom of page