top of page

Ons hou vier reekse per jaar in die gemeente.  Hierdie reekse word uitgewerk sodat dit deur die selgroepe gebruik kan word.  Die foto hier aan die linkerkant was  by die afsluiting van so ‘n reeks tydens 'n erediens. (Die hoedfees)

©2018 by NG Randfontein-Noord.

bottom of page