top of page
Search
  • Writer's pictureHenning

Ons gaan kamp!!!

Ja, die hele wêreld word stil en luister in die donkeruur na die nag geluide... op Bad-se-loop kampterrein!!


Ons nooi ons jeug Graad 6-12 uit om op 23-25 Augustus saam met ons te kom kamp! Dit beloof om 'n naweek van geestelike groei, spanbou en hope pret te wees! Die koste vir die kamp is R350! En die afsluitdatum vir die inskrywings is 16 Augustus. Wanneer dit klink soos kamp, ruik soos kamp en proe soos kamp... DAN IS DIT KAMP! KOM JY SAAM? #FUNINTHESUN #ONSGAANKAMP #KOMJYSAAM #NGRANDFONTEINNOORDJEUG


74 views0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page