top of page


Tyd en plek
25 Mar 2023, 11:00 – 13:00
Johannesburg, Kenneth Road Randfontein, Greenhills, Johannesburg, 1760, South Africa
Waaroor
So ‘n bietjie meer oor Liesl Graham !
n VIERING VAN…VROLIK, VOLUIT VROU
Indien ek jou vandag sou vra: “LEEF JY VROLIK EN VOLUIT AS VROU?”
Wat sou jou antwoord wees?
Ek kry wel die geleentheid om soveel vrouens juis hierdie vraag in Privaat Praktyk te kan vra?
Die antwoord wat ek die meeste kry is: “ Ek weet eerlik nie meer wat vir my vreugde in die lewe bring nie?
Kaartjies
Vrolik Voluit Vrou
R 120,00
Sale ended
bottom of page