Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19

https://sacoronavirus.co.za/

Kerk Logo.png

Randfontein-Noord Gemeente se visie is tans:

Visie Logo 2.jpg

Ons wil 'n gemeente wees wat 'n verskil maak in ons dorp en in die wêreld & veral ook in die lewens van kinders!  Ons harte klop saam vir God se Woord en die saam uitleef daarvan sodat ander ook iets van die Koninkryk nou reeds kan ervaar.

Eredienstye

Sondae: 9:00 & 18:00

(Kyk op die kalender vir uitsonderings)

Kontak ons:

NG Randfontein-Noord

Thanks! Message sent.

GPS STATUS
Latitude : -26,169105
Longitude : 27,700254